Josh Stewart (gebore 6 Februarie 1977) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Collector (2009), The Dark Knight Rises (2012), The Collection (2012), en Interstellar (2014).

Filmografie Rolprente 2006: Lenexa, 1 Mile 2009: The Collector 2010: Beneath the Dark 2012: The Dark Knight Rises 2012: The Collection 2013: Alpha Alert 2013: The Hunted 2014: Interstellar 2016: The Neighbor 2016: Cold Moon 2018: Malicious 2018: Back Fork

Televisiereekse 2007: Dirt 2010: No Ordinary Family 2011: Shooting Gallery 2011: The Walking Dead: Webisodes 2014: Hysteria

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu