Trevor Stines (gebore 15 Julie 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Fosters (2013) en Riverdale (2016).
Filmografie Rolprente Purity Falls
Televisiereekse 2013: The Fosters 2016: Riverdale
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu