Benjamin Stockham is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Lost & Found (2016) en in die televisiereekse Sons of Tucson (2010), About a Boy (2014), en Gotham (2014).

Filmografie Rolprente 2016: Lost & Found 2016: Amazing Ape Phobias

Televisiereekse 2010: Sons of Tucson 2012: 1600 Penn 2013: Planet 360 2014: About a Boy 2014: Gotham 2016: KawaiiHappii

Televisierolprente 2013: Second Chances 2017: The Nerd Posse 2018: Parker Bubblegum

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu