Ari Stidham (gebore 22 Augustus 1992) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Talon's Rant (2011) en Curse of the Siren (2016), en in die televisiereeks Scorpion (2014).
Filmografie Rolprente 2011: Talon's Rant 2016: Curse of the Siren
Televisiereekse 2010: Huge 2014: Scorpion 2017: Growth: VR
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu