Charlie Stewart (gebore 9 September 1993) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Animal (2001), Bad Boy (2002), en The Santa Clause 3: The Escape Clause (2006), en in die televisiereeks Life with Bonnie (2002).

Filmografie Rolprente 2001: The Animal 2002: Bad Boy 2006: The Santa Clause 3: The Escape Clause

Televisiereekse 2002: Life with Bonnie

Televisierolprente 2007: What's Stevie Thinking?

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse akteurs