Cameron Deane Stewart (gebore 9 Augustus 1991) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bad Kids Go to Hell (2012), Pitch Perfect (2012), Geography Club (2013), en Big Bad (2016).
Filmografie Rolprente 2012: Bad Kids Go to Hell 2012: Pitch Perfect 2013: Geography Club 2014: By God's Grace 2016: Big Bad 2016: Knucklebones
Televisierolprente 2010: A Walk in My Shoes 2013: Dirty Teacher
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu