Warren Stevens is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Barefoot Contessa (1954) en Forbidden Planet (1956), en in die televisiereekse Hawaiian Eye (1959) en Star Trek (1966).
Filmografie Rolprente 1953: Shark River 1954: The Barefoot Contessa 1955: Duel on the Mississippi 1956: Forbidden Planet 1958: The Case Against Brooklyn 1958: Intent to Kill 1962: Stagecoach to Dancers' Rock 1966: Cyborg 2087 1966: Gunpoint 1976: The Student Body
Televisiereekse 1954: Inner Sanctum 1956: Tales of the 77th Bengal Lancers 1959: Hawaiian Eye 1963: Kraft Suspense Theatre 1963: The Richard Boone Show 1966: Star Trek 1967: CBS Playhouse 1975: Mobile One
Televisierolprente 1956: Hart of Honolulu 1962: Belle Sommers 1963: The Wall to Wall War
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu