Brody Stevens (22 Mei 1970 – 22 Februarie 2019) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Hangover (2009), Due Date (2010) en The Hangover Part II (2011), en in die televisiereeks Cubed (2009).
Stevens is op 22 Februarie 2019 in sy huis in Los Angeles dood aangetref nadat hy homself vermoedelik opgehang het. Hy was 48 jaar oud.
Filmografie Rolprente 2009: The Hangover 2010: Due Date 2011: The Hangover Part II
Televisiereekse 2002: Meet My Folks 2007: That's My Daughter 2008: Gaytown 2009: Cubed 2009: All-Stars 2013: Brody Stevens: Enjoy It! 2013: Coffee Shop Squatters 2013: Push & Believe with Brody Stevens 2015: Kamikaze Comedy
Televisierolprente 2011: Thunderbrain
Video's 2012: Almost: Mest
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu