Sage Stallone is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rocky V (1990), Daylight (1996), en The Manson Family (1997).

Filmografie Rolprente 1990: Rocky V 1993: The Evil Inside Me 1996: Daylight 1997: The Manson Family 2005: Chaos

Video's 1998: The Making of 'Daylight''' 2005: Alan Yates Uncovered 2015: Cannibal Ferox: Hollywood Premiere - February 15, 1997''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu