Josh Stamberg (gebore 4 Januarie 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kate & Leopold (2001), The Time Machine (2002), Fracture (2007), en Legion (2010).

Filmografie Rolprente 2001: Kate & Leopold 2002: The Time Machine 2002: The Perfect You 2006: Play It by Ear 2006: Drifting Elegant 2007: Fracture 2010: Legion 2016: Havenhurst 2018: Justine 2019: Bad Art

Televisiereekse 2006: Courting Alex 2009: Drop Dead Diva

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu