Aaron Stanford (gebore 27 Desember 1976) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hills Have Eyes (2006) en X-Men: The Last Stand (2006), en in die televisiereekse Nikita (2010) en 12 Monkeys (2015).

Filmografie Rolprente 2000: Tadpole 2003: Rick 2004: Winter Solstice 2005: Standing Still 2005: Runaway 2006: The Hills Have Eyes 2006: X-Men: The Last Stand 2006: Live Free or Die 2007: Flakes 2009: Holy Money 2009: How I Got Lost 2016: We've Forgotten More Than We Ever Knew 2017: Furthest Witness 2017: Clinical

Televisiereekse 2007: Traveler 2010: Nikita 2015: 12 Monkeys

Video's 2006: Surviving the Hills: Making of 'The Hills Have Eyes'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu