Don Stark (gebore 5 Julie 1954) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Peggy Sue Got Married (1986), Star Trek: First Contact (1996), John Carter (2012), en Café Society (2016).

Filmografie Rolprente 1986: Peggy Sue Got Married 1995: Bombmeister 1996: Star Trek: First Contact 1996: Santa with Muscles 1998: American Dragons 2009: Jerry 2011: Meeting Spencer 2012: John Carter 2013: Random Encounters 2014: Roswell FM 2016: Café Society 2016: C Street 2018: Green Book Angel Investors Longshot

Televisiereekse 1991: The Man in the Family 1995: Bless This House 1995: Charlie Grace 1997: Timecop 2011: Corey and Lucas for the Win 2014: Red Sleep

Televisierolprente 2011: Glass Heels

Video's 2014: Evilspeak with Don Stark

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Amerikaanse regisseurs Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu