Aaron Staton (gebore 10 Augustus 1980) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente August Rush (2007) en The Nanny Diaries (2007), en in die televisiereeks Mad Men (2007).
Filmografie Rolprente 2007: August Rush 2007: The Nanny Diaries 2014: Preservation
Televisiereekse 2007: Mad Men
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu