Ryan Steele (gebore 3 Augustus 1990) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stan Helsing (2009) en Thirty-One Scenes About Nothing (2014), en in die televisiereekse Smallville (2001) en The Face of Furry Creek (2013).

Filmografie Rolprente 2008: Deb and Sisi 2009: Stan Helsing 2011: Vance and Pepe 2014: Thirty-One Scenes About Nothing

Televisiereekse 2001: Smallville 2005: The House of Venus Show 2012: The Funny Pit 2013: The Face of Furry Creek

Televisierolprente 2015: Gigi Opening Night

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu