Bob Stephenson (gebore 18 Mei 1967) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fight Club (1999), Friends with Money (2006), Our Idiot Brother (2011), en Lady Bird (2017).

Filmografie Rolprente 1999: Fight Club 2001: Southlander: Diary of a Desperate Musician 2005: Thumbsucker 2006: Friends with Money 2011: Our Idiot Brother 2017: Lady Bird

Televisiereekse 2009: The Forgotten

Video's 2016: Emeralds

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu