Todd Stashwick (gebore 16 Oktober 1968) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Rundown (2003) en The Air I Breathe (2007), en in die televisiereekse Gotham (2014) en 12 Monkeys (2015).
Filmografie Rolprente 2003: The Rundown 2007: The Air I Breathe 2010: Friendship! 2010: To Be Friends 2014: Mockingbird 2016: Shopping for Superman 2017: Wild Honey
Televisiereekse 2007: The Riches 2014: Gotham 2015: 12 Monkeys
Televisierolprente 2010: Nolan Knows Best 2012: How to Cheat on Your Wife 2013: Cinnamon Girl 2016: 12 Monkeys: Recap/Finale
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu