Christopher Stanley (* Desember 1965) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Argo (2012) en Zero Dark Thirty (2012), en in die televisiereekse Mad Men (2007) en Match (2014).
Filmografie Rolprente 1991: Death Merchants 2012: Argo 2012: Zero Dark Thirty
Televisiereekse 1990: DEA 2007: Mad Men 2014: Match Kick
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu