Michael Stahl-David (gebore 28 Oktober 1982) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cloverfield (2008), Girls Against Boys (2012), en In Your Eyes (2014).
Filmografie Rolprente 2008: Cloverfield 2012: Girls Against Boys 2013: Mutual Friends 2013: Love & Air Sex 2014: In Your Eyes 2016: LBJ 2017: The Light of the Moon
Televisiereekse 2007: The Black Donnellys 2008: Michael Stahl-David: Behind the Star 2010: My Generation 2018: Chambers
Televisierolprente 2014: Two to Go 2015: Just in Time for Christmas
Video's 2008: T Takes: Michael Stahl David 2008: T Takes: Room 102 2010: No Deal
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu