Ben Shenkman (gebore 26 September 1968) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pi (1998), Must Love Dogs (2005), en Blue Valentine (2010).
Filmografie Rolprente 1998: Pi 1999: 30 Days 2000: Chasing Sleep 2005: Must Love Dogs 2007: Breakfast with Scot 2009: Brief Interviews with Hideous Men 2010: Blue Valentine 2013: Concussion
Televisiereekse 2008: Canterbury's Law 2009: Royal Pains 2011: The Paul Reiser Show 2018: For The People
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu