Louis Herthum (gebore 5 Julie 1956) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Last Exorcism (2010) en in die televisiereekse True Blood (2008), Longmire (2012), en Westworld (2016).

Filmografie Rolprente 1997: Favorite Son 2001: The Ghost 2005: The Rain Makers 2006: Red Ridge 2006: Nola 2008: Mutants 2008: The Season Before Spring 2010: The Last Exorcism 2016: The Night Stalker 2017: Be Afraid 2018: Cadaver Red Menace The Unbelievers

Televisiereekse 1984: Murder, She Wrote 1998: Vengeance Unlimited 2008: True Blood 2012: Longmire 2016: Westworld 2016: HBO's Westworld After Show 2019: What/If

Televisierolprente 1990: Grand Slam 2010: Journey to Promethea

Video's 2008: Lockjaw: Rise of the Kulev Serpent

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu