Robert F. Chew was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Jamesy Boy (2014) en in die televisiereekse Homicide: Life on the Street (1993) en The Wire (2002).
Filmografie Rolprente 2014: Jamesy Boy
Televisiereekse 1993: Homicide: Life on the Street 2002: The Wire
Televisierolprente 2007: The Wire Odyssey
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu