Victor Gojcaj (gebore 9 Maart 1983) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Taking of Pelham 123 (2009), Unstoppable (2010), The Forger (2014), en Skanderbeg.

Filmografie Rolprente 2009: The Taking of Pelham 123 2010: Unstoppable 2014: The Forger Skanderbeg

Televisierolprente Narc

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu