Erik LaRay Harvey is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Twister (1996) en K-PAX (2001), en in die televisiereekse Boardwalk Empire (2010) en Luke Cage (2016).
Filmografie Rolprente 1996: Twister 2001: K-PAX 2016: The Charnel House Bolden Heartlock
Televisiereekse 2010: Boardwalk Empire 2016: Luke Cage
Televisierolprente Blanco
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu