Die ontdekking van die chemiese elemente waarvan die bestaan vandag bekend is word in kronologiese volgorde voorgestel. Die elemente word in die algemeen gelys in die volgorde waarin elkeen vir die eerste keer as 'n suiwer element gedefinieer is, aangesien die presiese datum waarop meeste elemente ontdek is nie akkuraat gedefinieer word nie. Die ontdekking van die eerste paar elemente het geen geskrewe rekord nie.

Antieke tyd Naam Datum OntdekkerKoolstofAntieke tydOnbekendSilwerAntieke tydOnbekendKoperAntieke tydOnbekendSwaelAntieke tydOnbekendTin Antieke tydOnbekendGoudAntieke tydOnbekendLoodAntieke tydOnbekendYsterAntieke tydOnbekendKwikAntieke tydOnbekend

13de eeu duimnael|125px|regs|Albertus Magnus Naam Datum Ontdekker NotasArseen1250Daar word geglo dat Albertus Magnus die eerste was om die element te isoleer.

15de eeu Naam Datum Ontdekker NotasAntimoon1450Vir die eerste keer wetenskaplik deur Tholden beskryfBismut15de eeu?Kon beskryf gewees het in werk wat toegeskryf is aan Basil Valentinus, beslissend geïdentifiseer deur Claude François Geoffroy in 1753

16de eeu duimnael|regs|125px|Paracelsus Naam Datum Ontdekker NotasSink1526As 'n unieke metaal geïdentifiseer deur Paracelsus

17de eeu Naam Datum Ontdekker NotasFosfor1669Hening Brand, later deur Robert Boyle beskryf

18de eeu duimnael|regs|125px|Antoine Lavoisier duimnael|regs|125px|Martin Heinrich Klaproth Naam Datum Ontdekker NotasKobalt1732Georg BrandtPlatinumca. 1741Onafhanklik deur Antonio de Ulloa (in 1748 gepubliseer) en Charles Wood.In Suid-Amerikaanse gouderts opgemerk sedert die 16de eeu.Nikkel1751Axel Fredrik CronstedtMagnesium1755Joseph BlackWaterstof1766Geïsoleer en beskryf deur Henry Cavendish, die naam Hydrogyn deur Antoine Lavoisier gegeeSuurstof1771Joseph PriestleyAs gevolg van sy geloof in flogiston het Priestley nie besef dat hy 'n nuwe element voorberei het nie, en het hy gedag dat hy daarin geslaag het om lug vry van flogiston ("de-phlogisticated air") voor te berei.Stikstof1772 Daniel RutherfordChloor1774Carl Wilhelm ScheeleMangaan1774Johan Gottlieb GahnMolibdenum1778Carl Wilhelm ScheeleTellurium1782Franz-Joseph Müller von ReichensteinWolfram1783Juan José Elhuyar en Fausto ElhuyarUraan1789Martin Heinrich KlaprothVernoem na die nuut ontdekte planeet, UranusSirkonium1789Martin Heinrich KlaprothStronsium1793Martin Heinrich KlaprothYttrium1794 Johan GadolinTitaan1797Martin Heinrich KlaprothChroom1797Louis Nicolas VauquelinBerillium1798Louis Nicolas Vauquelin

19de eeu duimnael|regs|125px|Andrés Manuel del Río duimnael|regs|125px|Humphry Davy duimnael|regs|125px|Sir William Crookes duimnael|regs|125px|Robert Bunsen

duimnael|regs|125px|Marie Curie

Naam Datum Ontdekker NotasVanadium1801Andrés Manuel del RíoNiobium1801Charles HatchettColumbium genoem deur die ontdekker.Tantalum1802Anders Gustaf EkebergCerium1803Martin Heinrich Klaproth; Jöns Jakob Berzelius en HisingerVernoem na die nuut ontdekte asteroïde, Ceres. Dit omtrent gelyktydig in twee laboratoria ontdek. Daar is egter later aangetoon dat Berzelius en Hisinger se serium eintlik 'n mengsel van serium, lantaan en sogenaamde didymium was.Rodium1803 William Hyde WollastonPalladium1803Ryan LumadueVernoem na die nuut ontdekte asteroïde, Pallas.Osmium1803 Smithson TennantIridium1803 Smithson TennantNatrium1807Humphry DavyOntdek deur elektrisiteit van die Voltaic pile te gebruik om die soute van alkali metale te ontbind;Kalsium1808Humphry Davy Ontdek deur elektrisiteit van die Voltaic pile te gebruik om die soute van alkali metale te ontbind.Barium1808Humphry Davy Ontdek deur elektrisiteit van die Voltaic pile te gebruik om die soute van alkali metale te ontbind.Boor1808Joseph Louis Gay-Lussac en Louis-Jacques ThenardJodium1811Bernard CourtoisLitium1817Johan August ArfwedsonKadmium1817Friedrich Strohmeyer Onafhanklik deur K.S.L. Hermann ontdekSeleen1817Jöns Jakob BerzeliusSilikon1823Jöns Jakob BerzeliusAluminium1825Hans Christian ØrstedKon in Romeinse tye geïsoleer gewees het, kyk by geskiedenis van aluminium.Broom1826Antoine Jérôme BalardTorium1828Jöns Jakob BerzeliusBerillium1828Friedrich Wöhler. Onafhanklik deur A.A.B. Bussy ontdekLantaan1839-41Carl Gustaf MosanderOntdek toe Mosander aangetoon het dat die cerium wat in 1803 deur Berzelius geïsoleer is eintlik 'n mengsel van serium, lantaan en so-genaamde didimium was.Terbium1843Carl Gustaf MosanderErbium1843Carl Gustaf MosanderRutenium1844Karl KlausCaesium1860Robert Bunsen en Gustav KirchoffVir die eerste keer geïdentifiseer deur die blou spektroskopiese emissielyn.Rubidium1860Robert Bunsen en Gustav KirchoffVir die eerste keer geïdentifiseer deur die rooi spektroskopiese emissielyn.Tallium1861Sir William CrookesVir die eerste keer geïdentifiseer deur die heldergroen spektroskopiese emissielyn.Indium1863Ferdinand Reich en Theodor RichterVir die eerste keer geïdentifiseer deur die indigo-blou spektroskopiese emissielyn.Helium1868Onafhanklik deur Pierre Jansen en Norman LockyerVir die eerste keer deur sterrekundiges geïdentifiseer as 'n emissielyn in die son se spektrum.Gallium1875Paul-Émile Lecoq de BoisbaudranVoorspel deur Mendelejef in 1871 as ekaaluminium.Ytterbium1878Jean Charles Galissard de MarignacTulium1879Per Teodor CleveSkandium1879Lars Fredrik NilsonVoorspel deur Mendelejef in 1871 as ekaboron.Holmium1879Marc Delafontaine, Jacques-Louis Soret en Per Teodor CleveSamarium1879Paul-Émile Lecoq de BoisbaudranGadolinium1880Jean Charles Galissard de MarignacPraseodimium1885Carl Auer von WelsbachDie didimium wat in 1839 deur Mosander geïsoleer is, is aangetoon om te bestaan uit twee aparte elemente; praseodimium en neodimium.Neodimium1885Carl Auer von WelsbachDie didimium wat in 1839 deur Mosander geïsoleer is, is aangetoon om te bestaan uit twee aparte elemente; praseodimium en neodimium.Disprosium1886Paul-Émile Lecoq de BoisbaudranGermanium1886Clemens WinklerVoorspel deur Mendelejef in 1871 as ekasilikon.Fluoor1886 Joseph Henri MoissanArgon1894Lord Rayleigh en Sir William RamsayOntdek deur die molekulêre massa van vloeibare stikstof te verander en die voorbereiding van stikstof deur chemiese metodes.Neon1898Sir William RamsayVan vloeibare argon geskei deur verskil in kookpunt.Kripton1898Sir William RamsayVan vloeibare argon geskei deur verskil in kookpunt.Xenon1898Sir William RamsayVan vloeibare argon geskei deur verskil in kookpunt.Radium1898Pierre Curie en Marie CuriePolonium1898Pierre Curie en Marie CurieRadon1898Friedrich Ernst Dorn, wat dit nitron genoem hetOntdek as 'n produk van die radioaktiewe verval van radium.Aktinium1899Ryan Lumadue

20ste eeu

Naam Datum Ontdekker NotasEuropium1901Eugene DemarcayLutesium1907Georges UrbainProtaktinium1917Kasimir Fajans, O. Göhring, Fredrich Soddy, John Cranston, Lise Meitner en Otto HahnHafnium1923Dirk Coster en György HevesyRenium1925Walter Noddack en Ida NoddackTegnesium1937Carlo Perrier en Emilio SegrèEerste sintetiese element ontdek. Voorspel deur Mendelejef in 1871 as ekamanganese.Frankium1939Marguerite DereyLaaste natuurlik voorkomende element wat ontdek is; alle elemente wat hierna ontdek is, is sinteties.Astaat1940Dale R. Corson, K.R.Mackenzie, Emilio SegrèLater bepaal dat dit in uiters klein hoeveelhede (<25 gram in aardkors) natuurlik voorkom.Neptunium1940E.M. McMillan en Philip H. Abelson, Universiteit van Kalifornië, BerkeleyEerste transuraan element ontdek.Plutonium1941Glenn T. Seaborg, Arthur C. Wahl, Joseph W. Kennedy, Emilio SegrèCurium1944Glenn T. SeaborgAmerikium1944Glenn T. SeaborgPrometium1945Jacob A. MarinskyBerkelium1949Albert Ghiorso, Glenn T. Seaborg, Stanley G. Thompson, Kenneth Street Jr.Kalifornium1950Albert Ghiorso, Glenn T. Seaborg, Stanley G. Thompson, Kenneth Street Jr.Einsteinium1952Argonne Laboratorium, Los Alamos Laboratorium, en Universiteit van KaliforniëFermium1953Argonne Laboratorium, Los Alamos Laboratorium, en University van KaliforniëMendelevium1955Glenn T. Seaborg, Evans G. ValensNobelium1958Albert Ghiorso, Glenn T. Seaborg, John R. Walton en Torbørn SikkelandLawrensium1961 Albert Ghiorso, Torbjørn Sikkeland, Almon Larsh en Robert M. LatimerRutherfordium1964Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing by Dubna, U.S.S.R.Dubnium1970Albert GhiorsoSeaborgium1974 Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing en Universiteit van Kalifornië, BerkeleyBohrium1976Y. Oganessian et al, Dubna en besvestig by GSI (1982)Meitnerium1982Peter Armbruster en Gottfried Münzenberg, GSIHassium1984 Peter Armbruster en Gottfried MünzenbergDarmstadtium1994S. Hofmann, V. Ninov et al, GSIRöntgenium1994S. Hofmann, V. Ninov et al, GSICopernicium1996S. Hofmann, V. Ninov et al, GSIFlerovium1999Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing by Dubna

21ste eeu Naam Datum Ontdekker NotasLivermorium2001Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing by DubnaNihonium2004 Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing by Dubna en Lawrence Livermore National LaboratoryMoskovium2004 Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing by Dubna en Lawrence Livermore National LaboratoryOganesson2006 Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing by Dubna en Lawrence Livermore National Laboratory

Kyk ook Periodieke tabel

Verwysings

Kategorie:Chemie