Lisa Marie Simpson (8 jaar oud) is 'n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons. Sy is genoem na Matt Groening, die skepper van die program, se suster, Lisa. In die reeks verteenwoordig sy 'n hoogsiteligente meisie met 'n IK van 159.
Bronne
Planet Simpson: How a Cartoon Masterpiece Documented an Era and Defined a Generation deur Chris Turner. .
Eksterne skakels Lisa Simpson in die Internet-rolprentdatabasis Biografie vanaf die amptelike Simpsons-webwerf
Kategorie:Televisiekarakters