Lance Reddick (7 Junie 1962 - 17 Maart 2023) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jonah Hex (2010), White House Down (2013), John Wick (2014), en John Wick: Chapter 2 (2017).

Filmografie Rolprente 2002: Bridget 2006: Dirty Work 2008: Tennessee 2010: Jonah Hex 2013: White House Down 2014: John Wick 2017: John Wick: Chapter 2 2018: The Domestics 2018: Canal Street 2018: Little Woods St. Sebastian In War They Come A Momentary Lapse of Reason Business Ethics Oceanus: Odyssey One

Televisiereekse 2002: The Wire 2005: Timeless 2008: Fringe 2012: Dr0ne 2014: Intelligence 2014: Bosch 2016: Corporate

Video's 2002: Jay Z Feat. Beyoncé: 03 Bonnie & Clyde

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Sterftes in 2023 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu