Phil Reeves is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Election (1999), About Schmidt (2002), Sideways (2004), en Guess Who (2005).
Filmografie Rolprente 1999: Election 1999: Happy, Texas 2002: About Schmidt 2004: Sideways 2005: Guess Who
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1946