Omar Regan (gebore 12 Junie 1975) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rush Hour 2 (2001), Five Thirteen (2013), en American Sharia (2015).

Filmografie Rolprente 2001: Rush Hour 2 2009: Life Is Hot in Cracktown 2013: Five Thirteen 2015: American Sharia

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu