Markus Redmond (gebore 5 Februarie 1971) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fight Club (1999), This Is Now (2016), en After the Horizon.

Filmografie Rolprente 1999: Fight Club 1999: The Mating Habits of the Earthbound Human 2007: If I Had Known I Was a Genius 2016: This Is Now 2017: The 6th Degree After the Horizon Good Clean Fun Flower Child Wine & Whimsy Must Speak Spanish

Televisiereekse 1989: Doogie Howser, M.D. 1995: Murder One 1999: Family Rules 2013: On the Set W Jasper Cole 2015: Dinner and Drinks

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse draaiboekskrywers