James Rebhorn is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scent of a Woman (1992), Independence Day (1996), The Talented Mr. Ripley (1999), en The Box (2009).
Filmografie Rolprente 1992: Scent of a Woman 1994: 8 Seconds 1994: Blank Check 1994: I Love Trouble 1996: Independence Day 1997: The Game 1999: The Talented Mr. Ripley 2003: The Trade 2007: Anamorph 2008: An American Affair 2009: The Box 2010: The Sparrow and the Tigress 2012: Sleepwalk with Me
Televisiereekse 2010: Big Lake
Video's 2001: Spotlight on Location: Meet the Parents
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu