Michael Raynor is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hand Gun (1994), A Brother's Kiss (1997), Rails & Ties (2007), en For the Love of Money (2012).
Filmografie Rolprente 1994: Hand Gun 1994: Federal Hill 1994: Full Cycle 1996: The First Man 1997: A Brother's Kiss 2007: Rails & Ties 2012: For the Love of Money 2013: The Advocate
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu