Ritesh Rajan is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Happening (2008), The Last Airbender (2010), en The Jungle Book (2016), en in die televisiereeks Stitchers (2015).

Filmografie Rolprente 2008: The Happening 2010: The Last Airbender 2016: The Jungle Book Kidnapping Aaron Hart

Televisiereekse 2015: Stitchers 2018: Barbie Dreamhouse Adventures Twentyfiveish

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu