Jason Ralph is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A Most Violent Year (2014) en in die televisiereekse Madam Secretary (2014), The Magicians (2015), en Aquarius (2015).
Filmografie Rolprente 2014: A Most Violent Year 2014: I'm Obsessed with You (But You've Got to Leave Me Alone) 2015: Those People
Televisiereekse 2014: Madam Secretary 2015: The Magicians 2015: Aquarius 2016: Dark Day
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu