Anthony Ramos (gebore 1 November 1991) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente White Girl (2016), A Star Is Born (2018), en Godzilla: King of the Monsters (2019), en in die televisiereeks Younger (2015).

Filmografie Rolprente 2016: White Girl 2018: A Star Is Born 2019: Godzilla: King of the Monsters

Televisiereekse 2015: Younger 2017: She's Gotta Have It

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu