Stephen Rannazzisi (gebore 4 Julie 1977) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Paul Blart: Mall Cop (2009) en in die televisiereekse Big Day (2006), Samantha Who? (2007), en The League (2009).
Filmografie Rolprente 2009: Paul Blart: Mall Cop 2010: The Locksmith 2012: Regardless: The Freddy Soto Story
Televisiereekse 2006: Big Day 2007: Samantha Who? 2009: The League 2012: Daddy Knows Best 2013: This Is Not Happening 2014: My Sports Story
Televisierolprente 2009: Pauly Shore & Friends
Video's 2005: Lost Reality 2
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu