Sendhil Ramamurthy (gebore 17 Mei 1974) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Slammin' Salmon (2009) en in die televisiereekse Heroes (2006), Covert Affairs (2010), en Beauty and the Beast (2012).
Filmografie Rolprente 2009: The Slammin' Salmon 2010: Shor in the City 2013: Brahmin Bulls A Momentary Lapse of Reason
Televisiereekse 2006: Heroes 2007: Heroes Unmasked 2010: Covert Affairs 2012: Beauty and the Beast 2016: Lego Jurassic World: The Indominus Escape 2018: Reverie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu