Matthew Porretta (gebore 29 Mei 1965) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Robin Hood: Men in Tights (1993) en Dracula: Dead and Loving It (1995).
Filmografie Rolprente 1993: Robin Hood: Men in Tights 1995: Dracula: Dead and Loving It 1999: Kate's Addiction
Televisiereekse 1997: The New Adventures of Robin Hood 2014: Deadbeat
Video's 1999: Jesus Tells a Joke
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu