Lurie Poston is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Girls Will Be Girls (2003), Walk Hard: The Dewey Cox Story (2007), Step Brothers (2008), en Knucklehead (2010).

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu