Michael Potts is 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Wire (2002) en True Detective (2014).

Filmografie Rolprente 2008: Jocasta 2016: 37 2019: Cicada

Televisiereekse 2002: The Wire 2014: True Detective

Televisierolprente 2013: Making True Detective

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1962