John Posey (gebore 7 Februarie 1956) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Legendary (2010) en in die televisiereekse Teen Wolf (2011) en How to Get Away with Murder (2014).

Filmografie Rolprente 1999: California Myth 2002: Thirst 2010: Legendary 2013: W.M.D. 2018: The Nameless The Extraordinary Ordinary

Televisiereekse 1995: My Wildest Dreams 2011: Teen Wolf 2011: Teen Wolf: Search for a Cure 2014: How to Get Away with Murder

Televisierolprente 2015: The Story Behind: Full House

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu