Joey Pollari (gebore 9 April 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rol as Eric Tanner op ABC se 2de seisoen van American Crime, en het in 2018 in die rolprent Love, Simon, as Lyle verskyn. In 2020 het Pollari sy album, About Men, vrygestel.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu