Greg Poehler (gebore 11 Oktober 1974) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Fångarna på fortet (1990), Partaj (2011), Welcome to Sweden (2014), en You Me Her (2016).
Filmografie Televisiereekse 1990: Fångarna på fortet 2011: Partaj 2014: Welcome to Sweden 2016: You Me Her
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu