Charles Edward Pogue (gebore 18 Januarie 1950) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fly (1986), Psycho III (1986), DragonHeart (1996), en Kull the Conqueror (1997).

Filmografie Rolprente 1986: The Fly 1986: Psycho III 1988: D.O.A. 1996: DragonHeart 1997: Kull the Conqueror

Televisierolprente 1983: The Hound of the Baskervilles 1983: The Sign of Four 1990: Hands of a Murderer

Video's 2000: Dragonheart: A New Beginning 2005: Fear of the Flesh: The Making of 'The Fly'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu