Geoff Pierson (gebore 16 Junie 1949) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Changeling (2008) en in die televisiereekse Unhappily Ever After (1995), 24 (2001), en Dexter (2006).
Filmografie Rolprente 1998: The Right Way 2006: Sleeping Dogs Lie 2007: Already Dead 2008: Changeling
Televisiereekse 1995: Unhappily Ever After 2001: 24 2006: Dexter 2014: Murder Book 2015: The Brink 2016: D.B. Cooper: Case Closed?
Televisierolprente 1988: Necessary Parties 1988: Mutts 2001: Straight White Male
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu