Larry Pine (gebore 3 Maart 1945) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Vanya on 42nd Street (1994), The Royal Tenenbaums (2001), Maid in Manhattan (2002), en Moonrise Kingdom (2012).
Filmografie Rolprente 1994: Vanya on 42nd Street 1996: Como Nascem os Anjos 1998: Minor Details 1999: Suits 1999: Let It Snow 2001: The Royal Tenenbaums 2002: Maid in Manhattan 2002: Mr. Smith Gets a Hustler 2003: Particles of Truth 2004: In the Realms of the Unreal 2005: I Will Avenge You, Iago! 2012: Moonrise Kingdom 2012: Broadway's Finest 2013: Jimmy P. 2013: A Master Builder 2014: The Grand Budapest Hotel 2016: Buried Child
Televisiereekse 2011: The Trivial Pursuits of Arthur Banks 2017: Staging Film
Televisierolprente 1978: Hullabaloo Over Georgie and Bonnie's Pictures 1981: Kiss Me, Petruchio
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu