Robert Pine (gebore 10 Julie 1941) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Red Eye (2005), Lakeview Terrace (2008), en Jobs (2013), en in die televisiereeks CHiPs (1977).
Filmografie Rolprente 1966: Out of Sight 1967: The Young Warriors 1985: Papa Was a Preacher 1988: Aviel 1990: Ladies on Sweet Street 1995: The Little CHP 1996: The Best Revenge 2004: Clipping Adam 2005: Red Eye 2007: Dead Write 2008: Lakeview Terrace 2010: Reunited 2013: Jobs
Televisiereekse 1970: The Silent Force 1976: Bert D'Angelo/Superstar 1977: CHiPs 1986: Star's Table 2008: The Clown Project
Televisierolprente 1973: Incident on a Dark Street 1998: CHiPs '99 2005: Landslide 2007: Love's Unfolding Dream 2014: Christmas Under Wraps
Video's 1992: On the Way Home 2001: The Hit
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu