Ben Platt (gebore 24 September 1993) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pitch Perfect (2012), Ricki and the Flash (2015), Pitch Perfect 2 (2015), en Run This Town.

Filmografie Rolprente 2012: Pitch Perfect 2015: Ricki and the Flash 2015: Pitch Perfect 2 2019: Love & Oatmeal Run This Town

Televisiereekse 2019: The Politician

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu