Jimmy Pinchak (gebore 16 Februarie 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Polar Express (2004), Hostage (2005), Let Me In (2010), en Ender's Game (2013).
Filmografie Rolprente 2004: The Polar Express 2005: Hostage 2010: Let Me In 2013: Ender's Game
Televisiereekse 2002: Family Affair
Televisierolprente 2007: All I Want for Christmas 2011: Growing Up Normal
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu