Bodie Olmos (gebore 27 Augustus 1975) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Stand and Deliver (1988) en in die televisiereekse American Family (2002) en Battlestar Galactica (2004).
Filmografie Rolprente 1988: Stand and Deliver 2009: Rio Breaks
Televisiereekse 2002: American Family 2004: Battlestar Galactica
Video's 2003: Capped 2015: Emissaries: Galacticon III
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu