Ólafur Darri Ólafsson (gebore 13 Maart 1973) is 'n Amerikaansgebore Yslandse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Secret Life of Walter Mitty (2013), The BFG (2016), en Fantastic Beasts: The Crimes of Grindelwald (2018), en in die televisiereekse True Detective (2014) en Ófærð ("Onerken", 2015), waarin hy die rol van die plaaslike polisiehoof en later speurder Andri Olafsson vertolk.
Filmografie Rolprente 1997: Pearls and Swine 2000: Fiasco 2006: Children 2011: Stormland 2012: The Deep 2013: The Secret Life of Walter Mitty 2013: XL 2015: The Last Witch Hunter 2015: Reverse 2015: East of the Mountain 2015: Human Timebombs 2016: The BFG 2016: The White King 2016: Ransacked 2018: Fantastic Beasts: The Crimes of Grindelwald 2018: Keepers 2018: End of Sentence
Televisiereekse 2014: True Detective 2015: Ófærð ("Onerken") 2016: Lady Dynamite 2018: The Widow
Televisierolprente 2000: Úr öskunni í eldinn
Video's 2016: Of Monsters and Men: Winter Sound - Lyric Video
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Yslandse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Yslandse manlike akteurs van die 20ste eeu